Athalia Bussie

Athalia se Bussie!!!!

 

Wat 'n wonderlike oomblik geseen deur die Here Jesus, met mense met goud in hul hart wat dit laat waar word.  Dana Pienaar, Heleen Pienaar, Jaco le Roux Donateur, Adi Botha, Lynne Palmer en Mervin Palmer.    (Alet Venter kon weens werk verpligtinge nie teenwoordig wees nie.

Jaco le Roux van African Brick Centre as Hoofborg, Erekomittee van 2016 en Anonieme Donateur wat die groot droom laat waar word het.

Ons spreek oor jul Jesus seen, Jesus genade en baie geluk.