FINANSIES NAVRAE:  

ANIRLE CROUS - SEL 079 826 6363

Kantoorure landlyn:  051 5228 668 

E-POS Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Kantoorure:  8:00 tot 17:00  

 

ATHALIA NPC NO: 2013/023023/08

 

Athalia Verblyf Tariewe vanaf 1 April 2017 tot 30 Maart 2018 wat 3 Etes insluit:

 

Gewone Verblyf –   Deelkamer:                     

Gewone Verblyf –   Enkelkamer:          

Gewone Verblyf –   Klein deurloop Enkelkamer:

Versorging 24 Uur   per dag  bystand- Deelkamer 

Versorging 12 Uur   per dag bystand - Deelkamer

Versorging 24 Uur   per dag bystand - Enkelkamer

Versorging 12 Uur   per dag bystand - Enkelkamer

 

R 1 310-00 pp

R 2 620-00 pp

R 1 420-00 pp

R 5 566-00 pp

R 3 050-00 pp

R 7 480-00 pp

R 7 150-00 pp

 

[Spesiale Gesubsideerde Versorgings tariewe word individueel hanteer]

Addisionele kostes word verhaal vir elektrieseware wat deur inwoners gebruik word.

Die lae tariewe betaalbaar vir die kwaliteit behuising en voedsel word moontlik gemaak deur die ondersteuning van die publiek en sake sektor wat gehoorsaam is aan God se opdrag deur uit te reik na Athalia en ons hande so versterk.

Die feit dat Athalia geen subsidie ontvang en met die minimum fondse & voorrade vir die inwoners sorg en daar waar te skort skiet daaglikse in die behoeftes voorsien word, deur donasies/skenkings wat ontvang word laat ons met die versekering dat Jesus se seën op Athalia Uitreik rus.

 

 NB: ATHALIA IS NIE 'N MEDIESE FASILITEIT NIE, ONS BIED SLEGS VERBLYF MET VERSORGING HULP AAN.