Athalia Drome & Behoeftes

BEHOEFTES EN DROME

 

Dankie, aan die publiek en sake sektor dat die kwaliteit verblyf & versorging van Athalia Uitreik volhoubaar is deur hul betrokkenheid d.m.v. omgee, skenkings, donasies, borge en veral gebed.

Athalia Uitreik ontvang geen subsidie van enige aard nie en is dus afhanklik van die publiek se betrokkenheid in die voorsiening van goeie netjiese verblyf met voedsame etes. Besoek gerus die huise.

 

 

Mediese Behoeftes

  1. Volwasse doeke & Mediese Handskoene asook linnensavers
  2. Mediese voorraad soos mypore pleister, gaas, Betadine salf, Heuning, hoesmiddels, diarree middels
  3. Toiletware vir gesubsideerde versorging inwoners
  4. Ore ondersoek apparaat vir Verpleegkundige se gebruik
  5. Saturasie meters by versorging huise
  6. Mediese Elektroniese Suurstofmasjiene x 4 Versorging huise @ ±R9500-00 elk

 

Kapitale Behoeftes en Spesiale Drome

(Elektrieseteit Spaarders)

 

  1. Sonkrag Waterverwarmers
  2. Herlaaibare of Sonkrag Liggies vir veral Versorging Huise wat in nag kan skyn
  3. Stofsuiers
  4. Drukpomp, sonkrag aangedrewe en JO-JO tenk vir Huise Geluk en Hoop –      boorgat water vir huisgebruik
  5. Industriële Wasmasjiene vir versorginghuise , Mikrogolf oonde, gasstowe
  6. Grassnyers en Tuingereedskap
  7. Duvets en Comforters veral vir versorging huise
  8. Enkelbed Matrasse
  9. Groot Stoompotte vir Huise
  10. Eetkamer Stoele
  11. Petrol Genarator vir kragopwekking x 4 by twee Spesiale Sorg eenhede

 

 

Daaglikse Behoefte

  1. Vleis en Vis
  2. Kruideniersware  Koffie, Suiker, rys, pastas, soppoeiers
  3. Skoonmaakmiddels
  4. Vrugte & Groente & Eiers
  5. Brood & Broodsmeermiddels
  6. Luukshede soos Kaas, Yogurt & Vrugtesappe
  7. Petrol vir Bakkie