dien thoai sieuthismartphone.com , dau gia bizgia.net , the gioi smartphone thegioismartphone.org , download game mobile downloadgamemobile.info , smartphone smartphoneviet.vn , tang truong tangtruong.net , khoa hoc cong nghe tindocongnghe.com thong cong thongcong24h.vn , mua ban sim muabansim.net , Smartphone gia re , cong nghe congnghetuonglai.org , cong nghe congnghe360.org , giai tri guongmat.org , su kien sukientrongngay.net , thoi trang hi tech , thong tin thongtin360.net , may tinh bang gia re , perfect body , dien thoai xach tay , gia vang hom nay , kiem dinh kiemdinh3.com , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

GALASIëRS  6:9

En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.

 

Maandelikse Nuusbrief

captcha 

ATHALIA VERBLYF MET VERSORGING BYSTAND

Athalia Uitreik is nie 'n mediese sentrum nie en bied slegs verblyf met versorging bystand aan.
Versorging word deur opgeleide gesondheidswerkers hanteer onder leiding van 'n opgeleide Verpleegkundige 
Sr. Annerika Naude
annerika naude

 

VERSORGING TUISTES:

  • Huis Hoop - Verleen hulp met versorging van Demensia & Alzheimer Pasiente
  • Huis Dankbaar
  • Huis Nederig
  • Huis Omgee

Athalia Verblyf met versorging bystand vereistes

  • Volwasse persone
  • Christene wat aan Drie-Enige-God glo

Dienste

  • Verblyf met etes ingesluit aan bejaarde en Gestremde Persone
  • Verblyf met Versorging bystand aan bedlêende, Psigies, & Fisies Gestremde asook Verstandelike Gestremde Persone
  • Verblyf met Versorging bystand aan Alzheimer & Demensia persone

Ondersteunings Dienste

  • Opgeleide geregistreerde Verpleegkundige & Gesondheidswerkers
  • Psigiese & Geestelike ondersteuning en advies
  • Liefde, omgee en deernis vir inwoners

Die volgende ondersteuning word gebied deur vrywillige werkers wat dokters, beraders, predikante, pastore en individue insluit.

  • Psigiese ondersteuning en advies
  • Geestelike Ondersteuning
  • Emosionele Ondersteuning
  • Sterwing begeleiding

Bystand word verleen deur Alzheimers Vereniging

ALZHEIMERS

seedslogo seperator riette