ATHALIA GHOLFDAG

ATHALIA GHOLFDAG

SCHOEMANSPARK

21 MAART 2018

Athalia Uitreik bied jaarliks ‘n suksvolle Gholfdag aan in samewerking met die Oupa en Ouma Eretoekenning Komittee

Die sukses van die Gholfdag is die betrokkenheid van die publiek.

BESKRYWING

BAANFOOI: R200 P/P/S

NATGATE EN ETE INGESLUIT

TWEE AFSLAAN TYE : 07:00 VM & 11:00 VM

BORGSKAPPE BENODIG:

BORG ‘N BOF PRYS : R500-00 per BOF

Borg Pryse vir Spelers

NAVRAE/BORGSKAPPE:

Epos:  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   /  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

051 522 1131   079 826 6363

SPELER en BOF BESPREKINGS

Thinus Engelbrecht

Sel: 082 893 6027

       Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

 

PRYSUITDELING PROGRAM DIREKTEUR  -  Johan Gunter - Radio Rosestad

 

Veiling van Sport Versamelstukke

Baie pryse om te wen asook Gelukstrekking Geleentheid @R20 ‘n kaartjie