dien thoai sieuthismartphone.com , dau gia bizgia.net , the gioi smartphone thegioismartphone.org , download game mobile downloadgamemobile.info , smartphone smartphoneviet.vn , tang truong tangtruong.net , khoa hoc cong nghe tindocongnghe.com thong cong thongcong24h.vn , mua ban sim muabansim.net , Smartphone gia re , cong nghe congnghetuonglai.org , cong nghe congnghe360.org , giai tri guongmat.org , su kien sukientrongngay.net , thoi trang hi tech , thong tin thongtin360.net , may tinh bang gia re , perfect body , dien thoai xach tay , gia vang hom nay , kiem dinh kiemdinh3.com , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

ATHALIA SAKEONTBYT

ATHALIA UITREIK SAKEONTBYT

aangebied deur Bloemnuus en Radio Rosestad

Datum 27 Februarie 2018

Na aanleiding van die uiters suksesvolle sake-ontbyt wat in 2017 aangebied was en op versoek van die sakelui bied Athalia weer in 2018 n sake-ontbyt aan.

U word hartlik uitgenooi na ‘n ontleding van die 2018/9 begrotingsrede soos aangebied deur die Minister van Finansies.

Ons gassprekers sal uitbrei oor hoe die nuwe begroting jou persoonlike en jou besigheid se finansies kan beïnvloed. Die jaar se plaaslike ekonomiese vooruitsigte word ook aangespreek, asook hoe om positief te bly te midde die winde van verandering wat tans in Suid-Afrika waai.

Begrotingsrede 2018/9 – Die winde van verandering

Datum: Dinsdag, 27 Februarie 2018

RSVP 23 FEBRUARIE 2018 VOOR 13:00

Tyd: 07h30 vir 08h00 tot 10h00

Plek: Emoya Landgoed, Bloemfontein

Drag: Werksdrag

Besprekings: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., 051 522 1131, 079 826 6363

Koste: 12-sitplek korporatiewe tafels

Gassprekers:

SAL BEVESTIG WORD - GROOT VERASSING WAG

Programbestuurders: Johan Gunter en Ella Kotze

Media Borge: Radio Rosestad en Bloemnuus

Daar is slegs 400 sitplekke beskikbaar.

Indien u wil betrokke raak as BORG of reeds u tafel (12 sitplek) of plek wil verseker vir volgende jaar kontak gerus vir Anirle Crous by Athalia Sel 079 826 6363 / 051 5221131 epos  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die organiseerders gaan verseker dat die program om 10:00 klaarmaak maar sakelui is steeds welkom om vir wildsrit te gaan of koue verversings te geniet op die dek.

Ons sien uit daarna om u by hierdie insiggewende geleentheid te onthaal.

Ans Coetzee

HUB

Athalia Uitreik

Tel: 051 5228668

Sel: 0824676471

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Mooiste woorde gehoor "Ek het vandag vir jou gebid"