dien thoai sieuthismartphone.com , dau gia bizgia.net , the gioi smartphone thegioismartphone.org , download game mobile downloadgamemobile.info , smartphone smartphoneviet.vn , tang truong tangtruong.net , khoa hoc cong nghe tindocongnghe.com thong cong thongcong24h.vn , mua ban sim muabansim.net , Smartphone gia re , cong nghe congnghetuonglai.org , cong nghe congnghe360.org , giai tri guongmat.org , su kien sukientrongngay.net , thoi trang hi tech , thong tin thongtin360.net , may tinh bang gia re , perfect body , dien thoai xach tay , gia vang hom nay , kiem dinh kiemdinh3.com , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

VOEDI VOEDSEL PROJEK

VOEDI VOEDSEL PROJEK & FAMILIE PRET DAG

Athalia Voedi Voedsel Projek

& Familie Pretdag

16 Junie 2018

Dit is ‘n voedselinsameling projek wat ten doel het om soveel moontlik nie-bederfbare voedsel in te samel wat ons dan die koskaste van Athalia wil vul asook vir Solidariteit Helpende Hand,  Radio Rosestad Omgee Projek van die voedsel gaan skenk.

Bloemskou Stel hul fasiliteite gratis beskikbaar.

DOELWITTE

  1.    Nie-bederfbare voedsel vir genomineerde instansies
  2.    Hoeveelheid Kos
    1.    Om vir die begunstigde instansie vir 3 maande van kos te voorsien
  3.    Gemeenskaps Betrokkenheid by voedsel insameling
  4.    Getal & Verskeidenheid Stalletjies
    1.    50 + Stalletjies – doelwit 100
    2.    Slegs 10 kosstalletjies & Drinkgoed stalletjies en slegs 2 van soort
  5.    Pretdag vir oud en jonk en wat gesinne kan saam doen

Aangebied deur RADIO ROSESTAD e in SAMEWERKING MET BORGE

           

  

DATUM: 16 JUNIE 2018 

   

         

   
       VENUE    
   

                       

 

  1. NIE BEDERFBARE VOEDSEL INSAMELING PROJEK & PRETDAG

    TOEGANGS GELDE R10 PP OF NIE-BEDERFBARE VOEDSEL

    DOELWIT:

     

    Om soveel moontlik besighede, skole en individue betrokke te kry om te help met die armoede verligting in die stad.

    Uitdaging aan Besighede, om soveel moontlik voedsel bymekaar te maak en te skenk en om individue en ander besighede uit te daag om dieselfde of meer te gee. Voedsel gaan aan welsynsorganisasies.

    Voedsel word deur die dag afgelaai by Voedi Voedsel dag by BLOEMSKOU GRONDE of kan opgelaai word.   Besighede wat deelneem moet a3 plakkaat sommer tuisgemaak saam stuur vir voedi voedsel “HALL OF HONOUR” vir die dag.

    PRETDAG: Die meeste pret en Stalletjies is in die Arena van die skougronde, ander in Saal:

    1. 1.STALLETJIES
      1. Kosstalletjies
      2. b.KLERE, SKOONHEID EN JUWELE

    Met die oog op die Jaareindfunksies en die Matriekafskeidfunksies wil ons graag daar vir die dames en veral jongdames ‘n oggend skep wat hul kan tussen uitstallers beweeg en hul besluite rondom hierdie spesiale funksies wat vir hul voorlê makliker maak.

    1. MODE ONTWERPERS & NAALWERK TUISTESKEPPER KUNSTENAARS
      1. Hiermee nooi ons MODE ONTWERPERS & NAALWERK KUNSTENAARS om deel te word van hierdie spesiale oggend. Kom vertoon jul skeppings aan die publiek en dames wat uitrustings soek vir spesiale geleenthede.
    1. SKOONHEIDSHUISE & PARFUUM
      1. Verskillende Skoonheids Huise – Laat dames spesiaal voel om tussen die velsorgmiddels en grimering rond te beweeg.
    1. JUWELIERSWARE - Ontwerpers kom vertoon jou handewerk
    1. c.ARTS & CRAFT STALLETJIES

    Handwerk artikels en kuns dit moet “Arts & Craft” produkte, stalletjies en uitstallers wees. Besighede en produkte

    1. d.BESIGHEDE EN PRODUKTE
    1. ORGANISASIES - Bemarking Stalletjies
    1. f.MOTOR VOERTUIE UITSTALLINGS

    UITSTAL RUIMTE Navrae kan gerig word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Verwysing UITSTAL RUIMTE

    1. SKOONHEID KOMPETISIES: – Verskillende Kategorieë – Aangebied deur E-Models
      1. 2 – 3  jaar       Athalia Mnr en Mej Peuter
      2. 4 - 6   jaar     Athalia Mnr en Mej Kleuter
      3. 7 – 12 jaar      Athalia Mej Petite
      4. 12- 17  jaar     Athalia Mej Tiener
      5. 18 – 25 jaar   Mej Athalia    -

    Dit is die kategorie wat dan deurgaan na die Mej Bloemfontein & Vrystaat kompetisie

    Navrae kan gerig word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Verwysing SKOONHEIDSKOMPETISIE

    1. MODEPARADE – UITRUSTING UIT HERWINBARE MATERIAAL
      1. Matriekdrag Kompetisie – Maak iets uit herwinbare materiaal en wen dalk so jou droom matriek afskeid klere, jongvolwasse dames en mans mag deelneem – Aangebied deur E-Models
      2. Primêre Skole - Maak iets uit herwinbare materiaal en die wennertjie wen geborgde prys – Aangebied deur E-Models   -

    Navrae kan gerig word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Verwysing MODEPARADE

    1. SKOLE KOMPETISIES:
      1. Wie kan Voedi se karakter skep uit nie-bederfbare voedsel wat ingesamel is by skool - Kompetisie tussen skole - Twee Afdelings vir Sekondêre en Primêre Skole – Onafhanklike Beoordelaars - Wenners wen Trofee –

    Navrae kan gerig word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. – Verwysing Skole Kompetisie

    1. DIE ROSTESTAD PLATVORM:
      1. Optredes deur Plaaslike Sangers Riette, Wesna, Stefan ens
      2. MUSIEK & SANG TALENT KOMPETIES – Onbekende nuwe kunstenaars op verhoog – Wenner ontvang Trofee en Spesiale Prys Gunter Koordineerder BEOORDELAARS – PLAASLIKE KUNSTENAARS
      3. OPE UUR OP VERHOOG – Kunstenaars wat ander talente wil aanbied soos toneel ens. Optredes beperk tot 10 minute vertonings.

    Navrae & Inskrywing kan gerig word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. – Verwysing ROSESTAD PLATVORM

    1. POTJIE KOS KOMPETISIE: Spanne tussen Athalia, Radio Rosestad Personeel, Solidariteit Helpende Hand, ATKV en ander besighede en instansies wat uitdaging wil aanneem. Die beoordelaars mag nie deel wees van die Organiseerder organisasies nie. Vanessa Bonthuis wat afgetree is het reeds haarself beskikbaar gestel as beoordelaar.   Die reels moet gefinaliseer word en iemand wat die leiding wil neem sal waardeer word.

    Navrae kan gerig word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. – Verwysing Potjiekos Kompetisie

    1. BOERESPORT – Gedagte: Spanne van Skole teen mekaar – en Spanne tussen Radio Rosestad Personeel & Gesinne, Solidariteit Helpende Hand personeel & gesinne, ATKV personeel en Gesinne, Besighede & Instansies en ander personeel of kinders van personeel.

    Bemarking en reelings word deur ATKV hanteer.  ATKV wisseltrofee op die spel.

    Navrae en Inskrywings kan gerig word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. – Verwysing BOERESPORT

    1. BULLETJIE RUGBY – Super Kidz Rugby
    2. Harley Davidson Motorfiets Breakfast Run
    3. Springkastele en pret vir jonger kleinspan
    4. Kleiner kompetisie soos – Wie kan vinnigste 2 liter koeldrank uitdrink en talle pret meer
    5. Biertent

    Talle meer, raak betrokke ons aanvaar steeds voorstelle om dit meer suksesvol te maak.

    BEGUNSTIGDE INSTANSIES

    Athalia Uitreik

    Solidariteit Helpende Hand

    Radio Rosestad se Omgee Fonds

    Ons Kinderhuis – Sateliet Huise

    KOMITEELEDE

    Ans Coetzee

    Johan Gunter

    Kobus Venter

    Annélize vd Walt

    Anirle Crous

    NOG VOORSTELLE WAT OP TAFEL IS WAT GEFINALISEER MOET WORD – ENIGE HULP EN INSETTE SAL WAARDEER WORD

    1. VIR DIE DAMES – KOMITTEE LEDE

           In een saal wat vir die dames besoekers ‘n fees gaan bied.

    1. Reel verskillende Skoonheids Huise vir hul Uitstalling van Skoonheidsmiddels
    2. Reel verskillende Juweliers Uitstallers vir uitstalling van Juweliersware
    3. Reel verskillende winkels & modehuise vir Uitstalling van Klere
    4. Elektroniese en Selfoon Uitstallings – KOMITTEE LEDE
    5. Motor Uitstallers – Johan Gunter Organiseerder
    6. Biertent – KOMITTEE LEDE

    VOORSTELLE WELKOM.

    Vir Navrae of Voorstelle of betrokkenheid stuur epos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Tel Navrae 051 5221131

VOORSTELLE WELKOM.

Vir Navrae of Voorstelle of betrokkenheid stuur epos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Tel Navrae 051 5221131

HOOFDOEL BLY STEEDS DIE VOEDSEL INSAMELING PROJEK