dien thoai sieuthismartphone.com , dau gia bizgia.net , the gioi smartphone thegioismartphone.org , download game mobile downloadgamemobile.info , smartphone smartphoneviet.vn , tang truong tangtruong.net , khoa hoc cong nghe tindocongnghe.com thong cong thongcong24h.vn , mua ban sim muabansim.net , Smartphone gia re , cong nghe congnghetuonglai.org , cong nghe congnghe360.org , giai tri guongmat.org , su kien sukientrongngay.net , thoi trang hi tech , thong tin thongtin360.net , may tinh bang gia re , perfect body , dien thoai xach tay , gia vang hom nay , kiem dinh kiemdinh3.com , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Belangrike Inligting

Kompetisie is deel van Bloemfontein Roosfees ook op Roos kalender. 

 

Kompetisie begin datum:
31 Maart 2017

Kompetisie eindig:
14 Augustus 2017

Gala-aand:
17 Oktober 2017

Athalia Borge

 rose icon BLOEMNUUS
Lientjie Mentz
 rose icon Radio Rosestad
Johan Gunter
rose icon Magic Events
Laura Erlank
 rose icon JRB FOTOGRAFIE
Juané Botes

Eretoekennings Oupa & Ouma - Inligting en Reëls

  

Eretoekennings Reëls

Is jou oupa of ouma die beste?

Oupas en oumas is spesiale geskenke van God aan kleinkinders en verdien erkenning vir hul onbaatsugtige liefde vir hul kleinkinders. Dit is ook vir grootouers van ontskatbare waarde om met kleinkinders geseënd te wees en die eretitel van Oupa of Ouma te dra. Nou het kinders en kleinkinders die geleentheid om met die spesiale oupa en ouma in hul familie te spog deur hulle vir die eretitel as beste oupa of ouma te benoem. Dit is nie ‘n kompetisie nie en om bloot vir dié titel benoem te word is reeds vir dié grootouers ’n spesiale eer en elke oupa en ouma verdien die voorreg.

Die glansgeleentheid van die ATHALIA OUPA & OUMA ROOS-ERETOEKENNING word deur Bloemnuus en Radio Rosestad aangebied. Finaliste is eregaste op ’n gala-kroningsaand wat een van die hoogtepunte op Bloemfontein se sosiale kalender is. Laura Erlank as een vd Hoofborge en haar professionele span by Magic Events Wedding and Function Venue Kelleysview, gaan die gaste trakteer met ‘n drie-gang maaltyd  Programbestuurders Johan Gunter en Ella Kotzé saam met Spesiale Kunstenaars soos Ella Kotzé, Riëtte le Roux en Zak Steyn gaan verseker dat die genomineerde grootouers en hul gaste ‘n aand geniet wat hul vir altyd sal onthou.

Spesiale oomblikke gedurende die aand word deur Juané Botes van JRB Fotografie op fotos vasgelê.

Die Athalia Oupa en Ouma Roos Eretoekennings vorm ook deel van die Bloemfontein-Roosfees.                       

Wie bied dit aan?                                   Bloemnuus, Radio Rosestad en Athalia Uitreik

Wie mag of kan deelneem?                  Enigeen wat ’n oupa of ouma is.

Wie mag hulle benoem of inskryf?      Enige kind, kleinkind, vriende of lid van die publiek.                       

                                             Oupa en Ouma mag hulself ook inskryf.

Is daar ’n ouderdomsbeperking?        Geen

Wat kos die inskrywings?                    Inskrywings is gratis.                                                      

Is daar verskillende kategorieë?         Daar us is 3 kategorieë,

Grootouers mag vir meer as een kategorie inskryf naamlik:

                   1. Oupa & Ouma Roos Egpaar                         

                                                              2. Oupa Roos

                                                              3. Ouma Roos

Wanneer open die inskrywings?       31 Maart 2017

Wat is die sluitingsdatum vir inskrywings?   14 Augutus 2017

Spesiale aanbeveling: ’n Foto wat die spesiale band tussen grootouer(s) en kleinkinders weerspieël, moet die inskrywing vergesel.

SPESIALE VOORWAARDES?                                                                                                              

Moet in die verspreidingsgebied van Bloemnuus woon.                                                

Moet die kroningsgeleentheid op 17 Oktober 2017 in Bloemfontein bywoon.

Kompetisievoorwaardes, asook inskryfkeuses, is op die inskryfvorm.

PRYSE:

  1. Kategoriewenners ontvang elk ’n ereband, ’n geraamde sertifikaat geborg deur Kotzé Kunsgallery ’n wegbreeknaweek asook spesiale ander bederfgeskenke.
  2. ’n Spesiale Gelukstrekking word op die gala-kroningsaand gehou.

Besoek die webtuiste vir meer inligting:  www.athalia.co.za of www.bloemnuus.co.za

 

Navrae: Ans Coetzee by 082-467-6471, Anirle 079 826 6363 Landlyn 051 522 1131

e-pos navrae Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

            

Inskryfvormskakel

 

http://www.athalia.co.za/images/Oupa_Ouma_inskrywingsvorm.pdf

 

http://www.athalia.co.za/index.php/spesiale-projekte/inskrywingsvorm-aanlynvorm

 

ATHALIA UITREIK BEDANK DIE PUBLIEK WAT OP DIé WYSE HUL GROOTOUERS VEREER! 

AANLYN OP REKENAAR BY:   HTTP://athalia.co.za of HTTP://athalia.org.za

 

 

 

 

PETRO STEENKAMP

AMBASSADEUR

ERETOEKENNINGS GELEENTHEID