ATHALIA TUISTES

Die doel van die bediening is om in die huidige ekonomiese klimaat die toenemende vraagstuk na bekostigbare verblyf en versorging vir Christen bejaardes en volwasse gestremde persone aan te spreek en oplossings te bied.

Om nie net verblyf te verskaf aan die inwoners in die 15 huise nie maar vir hul 'n tuiste te skep waar dié bejaarde en gestremde persone vanuit ons gemeenskap wat slegs Staatstoelae, soortgelyke pensioen of ‘n klein salaris ontvang in ‘n veilige omgewing sonder finansiële bekommernis kan tuisgaan en hul goue jare geniet.

 

 

ATHALIA TUISTES

 

HUIS NAAM ADRES VAN HUIS
HUIS BLYDSKAP Ellenberger Str 28, Wilgehof
HUIS GELOOF Olienhoutstraat 24, Wilgehof
HUIS GELUK Thomas Leith Straat 28
HUIS GENADE Thomas Leith Str 24a, Wilgehof
HUIS HARMONIE Fleurstraat 7, Wilgehof
HUIS HOOP Roselaan 87, Wilgehof
HUIS LIEFDE Thomas Leith Str 24b, Wilgehof
HUIS NEDERIG Jac van Rhyn 129, Universitasrif
HUIS OMGEE Voorslag Straat 5, Fleurdal
HUIS RUSTIG Stegmanstraat 14, Universitas
HUIS VOORSPOED Veensingel 24, Universitas
HUIS VREDE Stalsweg 24, Wilgehof
HUIS VREUGDE Roselaan 83, Wilgehof
HUIS DANKBAAR Van Heerdenweg 1, Willows